BABA KLEERTJIES
SKU: 364115376135191
Die baba kleertjies se ontwerpe is normaalweg op 'n "babygrow". As jy wil hê ek moet dit vir jou op 'n ander baba item maak dan kan ons dit net so bespreek. Ons kommunikeer op WhastApp of per E-pos oor die ontwerpe.
THE COURIER GUY
Ek kan jou pakkie vir jou pos met The Courier Guy vir 'n addisionele fooi van R100
R 200,00Price

