top of page
0823927930
WOELIGE GOEDJIES
ARTS & CRAFTS

Tuiste: Welcome
SPOG BROKKIES
Tuiste: Text
Tuiste: Pro Gallery
Tuiste: About
HIER IS ONS WOELIGE GOEDJIES
BLAAI GERUS DEUR OM TE SIEN OF DAAR IETS IS WAARVANÂ JY HOU
Tuiste: Text
Tuiste: Product Slider

BETALING
Wanneer jy jou bestelling plaas sal jy 'n kwotasie ontvang. Daar sal van jou verwag word om die volle bedrag van jou bestelling te betaal voor ek met dit begin. Wanneer ek die bewys van betaling ontvang het begin ek dadelik met jou bestelling. Op die kwotasie sal my bankbesonderhede wees. Jy gaan slegs 'n internet betaling kan maak (EFT). Jou bestelling sal binne 10 tot 15 werks dae by jou wees. Baie dankie vir jou ondersteuning!
Tuiste: Text
KONTAK MY
KONTAK MY GERUS VIR MEER INLIGTING

Tuiste: Contact
bottom of page






















