NAAM PLAKKERS
Hierdie naam plakkers kan jy 'n minimum van 10 bestel. Jy kan hierdie plakkers gebruik om jou kinders se skool goedjies te merk ens. Ons kommunikeer op WhatsApp of per E-pos oor jou name wat jy op die plakkers wil hê. Hierdie plakkers kos R10 per plakker m.a.w as jy 10 naam plakkers vat sal dit jou R100 kos.
THE COURIER GUY
Ek kan jou pakkie vir jou pos met The Courier Guy teen 'n addisionele fooi van R100
R 10,00Price

